Page 1 of 1
Sellier & Bellot
Posted: Mon Apr 28, 2025 9:43 pm
by tripodmvr
Hoe word die ammunisie se naam uitgespreek.
https://youtu.be/tywf4RS3gq4
Re: Sellier & Bellot
Posted: Tue Apr 29, 2025 7:40 pm
by Alwin
So die Cilliers familie is nie sommer van hier nie?
Re: Sellier & Bellot
Posted: Tue Apr 29, 2025 10:11 pm
by Lategan1

klink omtrent soos ons Celliers!
Beste.