Page 1 of 1

Herlaai Kas Skoonmaak

Posted: Mon Apr 28, 2025 4:05 pm
by fanies7772
Die volgende items beskikbaar na herlaai kas skoonmaak:

1. Foster .223 Rem Bench Rest Die Set - R2,000.00

2. RDF 6.5(.264) 140 gn (box qty 100) - R800.00

3. LEE Pacesetter Die Set -303 Britt R900.00

4 .308 140 gr Type HV GS Customs Bullets (Qty 15) - R150.00

5. 308 Nosler BT 150 gr
(Qty 18) - R180.00

6. .Foster Co-Ax + Primer Tube Loader and Tray - R1,750.00 - Verkoop

7. Qty 25 142gn Nosler Accubond LR - R250.00

8 .22 Cal Qty 80 Nosler Custom Completion 52gn - R500.00

9 .22 Cal Qty 75 Hornady FMJ 55gn - R300.00
Herlaai Kas Skoonmaak.pdf
Items beskikbaar vir optel in Centurion

Kontak Fanie op WA 082 331 2226

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Herlaai Kas Skoonmaak

Posted: Tue Apr 29, 2025 7:47 am
by fanies7772
Foster Primer loader en tray is verkoop.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Herlaai Kas Skoonmaak

Posted: Tue Apr 29, 2025 10:26 am
by Monster
fanies7772 wrote: Tue Apr 29, 2025 7:47 am Foster Primer loader en tray is verkoop.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Vrek jy is vinnig!!! As jy van gedagte verander sal ek tweede in die ry staan

Re: Herlaai Kas Skoonmaak

Posted: Tue Apr 29, 2025 10:53 am
by fanies7772
Jammer Monster, is klaar betaal en word vanmiddag opgetel.

Gte


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Herlaai Kas Skoonmaak

Posted: Tue Apr 29, 2025 8:36 pm
by Monster
Nee, maar baie geluk!