Te Koop: AlphaMax Small & Big Game Hunting Bow package - R19,000
Posted: Fri Apr 25, 2025 3:40 pm
Hoyt Alphamax jagboog paket. 27" - 31" DL. 60-70lb limbs met extra 80-90lb limbs vir grootwild. Trigger, scope, stabaliser, tas, pyle, punte en alles ingesltuit. Aangeheg is paar fotos maar ek het baie meer wat nie kan oplaai nie weens spasie beperking. Al die spesifikasies is in die aangehegde dokument. WhatsApp my op 0825525852 of epos op master@wetdog.co.za.