Page 1 of 1
Te Koop: Burris Eliminator III - R15,000
Posted: Fri Apr 25, 2025 11:21 am
by Boesman10
Ek het opgradeer en het 'n Burris Eliminator III teleskoop te koop. Ek is in die Paarl gebaseer. Die scope het nog sy oorspronkike boks en verpakking en is baie mooi na gekyk.
Ek kan kourier volgens die kooper se voorkeur. My nommer is 082 552 5852.
Re: Te Koop: Burris Eliminator III - R18,000
Posted: Tue Apr 29, 2025 12:42 pm
by Boesman10
Prys Stampie. Die scope is regtig in goeie kondisie. My nuwe Burris 5 vervang hierdie een.
Re: Te Koop: Burris Eliminator III - R18,000
Posted: Wed May 28, 2025 10:46 am
by Boesman10
Scope is beskikbaar.
Re: Te Koop: Burris Eliminator III - R15,000
Posted: Sun Jun 29, 2025 12:11 pm
by Boesman10
Prys afgebring. WhatsApp my op 0825525852
Re: Te Koop: Burris Eliminator III - R15,000
Posted: Sat Sep 06, 2025 12:10 am
by Piekenier
Wat is sy vergroting ?
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Te Koop: Burris Eliminator III - R15,000
Posted: Tue Sep 09, 2025 11:49 am
by FDV
Is die scope nog beskikbaar?
Re: Te Koop: Burris Eliminator III - R15,000
Posted: Thu Sep 18, 2025 4:26 pm
by Pierre1
Piekenier wrote: Sat Sep 06, 2025 12:10 am
Wat is sy vergroting ?
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Die Burris 3 se vergroting is 4-16x50.