Page 1 of 1

.303 10 Rondte magasyne

Posted: Wed Apr 23, 2025 2:15 pm
by Dries Skiet
n Maat van my het 8x .303 Merk 4 geweer, 10 rondte magasyne. Gebruik maar in goeie toestand.

Hy vra R800 n magasyn

Jan Coetzee
o84523449vyf
Boksburg

Re: .303 10 Rondte magasyne

Posted: Wed Apr 23, 2025 4:22 pm
by OosKaapJagter
Ek het so rukkie gelede nodig gehad, maar het nou genoeg.

Voornemende kopers sal wil weet of dit No1 MKIII SMLE magasyne is, of no 4 magasyne.

Re: .303 10 Rondte magasyne

Posted: Thu Apr 24, 2025 10:44 am
by Dries Skiet
Dankie baie, dit is die merk 4 of nommer 4 .303 se magasyne.