Leupold BX-1 McKenzie HD 10x42 Verkyker
Posted: Wed Apr 23, 2025 9:00 am
Hi almal,
Ek het 'n geseelde Leupold BX-1 McKenzie HD 10x42 Verkyker te koop vir R3,700.00
Ek het dit op n skiet kompetisie gewen en verkoop dit omdat ek reeds n verkyker het.
Ek kan fotos stuur indien verlang.
Groete