Whylo - Uitmuntende diens
Posted: Thu Apr 17, 2025 4:37 pm
Jis manne,
Ek doen dit nie altyd nie (seker te min) maar ek wil regtig getuig van uitmuntende diens deur Whylo.
My Fury het gegaan... Na baie goeie diens in harde omstandighede (borderline abuse) het hy begin probleme gee.
Range 1 of 2 keer en dan slaan hy net dood.
Ek het hom na Whylo gestuur (fantastiese Vortex Warrenty) en hulle het hom bekyk.
Kon nie regmaak nie en het hom toe replace met nuwe een.
Baie dankoie Brad, Andrew en span!!
Dit was voorwaar 'n genot om met julle te deal.
Cheers.