Page 1 of 1

Iemand met n 357Mag in Centurion/Menlyn

Posted: Thu Apr 10, 2025 5:34 pm
by DeVilliers
Middag julle,

Is hier dalk n lid met n 357 Mag in bogenoemde omgewing.
Wil graag kontak maak.

Kan my PM as jy wil.

Dankie.

Sent from my SM-A256E using Tapatalk


Re: Iemand met n 357Mag in Centurion/Menlyn

Posted: Fri Apr 11, 2025 6:17 am
by Klein Chris
Hand wapen of geweer? Ek is verder noord in Sinoville

Re: Iemand met n 357Mag in Centurion/Menlyn

Posted: Fri Apr 11, 2025 8:08 am
by DeVilliers
Geweer dalk beter, maar maak seker nie juis saak nie.

Re: Iemand met n 357Mag in Centurion/Menlyn

Posted: Fri Apr 11, 2025 8:42 am
by Klein Chris
Dankie
Het jou n PM gestuur