Page 1 of 1

Beretta S56E 12 Boor Over and Under

Posted: Mon Apr 07, 2025 9:18 am
by Hartskoot Hennie
Dagsê almal!

Ek moet ongelukkig my 12 Boor Beretta S56E Over and Under verkoop om 'n ander projek te finansier (my skip wil nie inkom nie!).

Hierdie pragtige Beretta-haelgeweer het ’n single selective sneller, auto ejectors en 28-duim chrome-lined lope. Die lope het fixed full en modified (1/2) chokes. (jammer ek meng my taal)
  • Die geweer is onlangs deeglik gediens deur Juan Broglio - volgens my kennis die wapensmid van keuse in SA vir alle premium Italiaanse haelgewere.
  • Die kolf is ook onlangs oorgedoen met ’n Londen oil-afwerking en ek het ’n nuwe Pacmayr Decelerator pad laat opsit by Morkel & Crouse, Lynwood.
  • Die haelgeweer is skaars gebruik en het ’n ongelooflike mooi okkerneut-kolf. Daar is geen sigbare tekens van slytasie op die metaal of houtwerk nie.
  • Die aksie het geen speling nie en die lope lyk puik binne en buite.
Beretta S56E (3).jpeg
Beretta S56E (2).jpeg
Beretta S56E (1).jpeg
Die haelgeweer word “voetstoots” verkoop.

Prys: R22,500.00

Kontak my gerus by 082 463 9810

Groete,

Hennie Viljoen

Re: Beretta S56E 12 Boor Over and Under

Posted: Mon Apr 07, 2025 9:22 am
by Hartskoot Hennie
Hier is nog fotos...
Beretta S56E (6).jpeg
Beretta S56E (5).jpeg
Beretta S56E (4).jpeg

Re: Beretta S56E 12 Boor Over and Under

Posted: Mon Apr 07, 2025 9:23 am
by Hartskoot Hennie
En nog 'n paar fotos...
Beretta S56E (8).jpeg
Beretta S56E (7).jpeg

Re: Beretta S56E 12 Boor Over and Under

Posted: Tue Apr 08, 2025 9:19 am
by JacquesSAKO.308
Jis as my skip al ingekom het was hy myne

Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Beretta S56E 12 Boor Over and Under

Posted: Tue Apr 08, 2025 10:36 am
by Hartskoot Hennie
Dankie kêrels, die geweer is verkoop - “pending payment”.