USA tariewe uitwerking
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
USA tariewe uitwerking
Ek volg die nuus en lees van Trump se heffings op SA. Ek wonder wat die uitwerking van dit op vuurwapen eienaars gaan wees. Enige opinies van jaracalers wie fiinansieele kennis het? Ek dink aan vuurwapens en herlaai komponente asook trofee jagte.
Maak 'n verskil
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: USA tariewe uitwerking
Ek't geen fin agtergrond nie ....Wanneer n ou sien wat met ons Rand teen die Dollar gebeur het in die laaste 5 dae dan lyk dinge bietjie donker vir ons hier in SA, en net nog goedkoper vir die US jagters om hier te kom kuier....as ons politikuste dalk nou net hulle koppies uit hulle g@tte wil haal vir n slag, maar dit lyk of hulle egos ongelukkig rof groter as hulle IQ is, en dink dalk China & India gan hulle/ons verniet red.Ratel wrote:Ek volg die nuus en lees van Trump se heffings op SA. Ek wonder wat die uitwerking van dit op vuurwapen eienaars gaan wees. Enige opinies van jaracalers wie fiinansieele kennis het? Ek dink aan vuurwapens en herlaai komponente asook trofee jagte.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
V-Bull
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Mon Apr 27, 2020 5:23 pm
Re: USA tariewe uitwerking
So hoe ek dit verstaan is dat die invoer tariewe vir amerika verhoog word teen verskillende tariewe op grond van die lande, die rede is omdat Trump die amerikaanse industrie wil laat groei. Hy wil he dat amerika hulle eie produkte vervaardig in plaas daarvan om produkte in te voer. Hy mag dalk die inflasie effek op amerika onderskat.
So ver ek dit verstaan gaan die invoer belasting van SA nie verander op VSA produkte nie.
So daar is vele komponente wat die prys affekteer, die grootste hoe ek dit verstaan is: invoer belasting, VSA inflasie en die wisselkoers.
Baie bellegers is “jittery” oor trump se veranderinge, en die mark is geneig om te oorreageer, so ek hoop die verswakking in die rand was net so geval, want dit maak n groot verskil op die pryse van die produkte.
Itv die trofee jagters dink ek nie daar gaan veel verander soos dit nou is nie.
Ekonomie is op papier redelik eenvoudig maar en realiteit baie komplex. Die is maar net hoe ek dit sien en nie enige profesionele advies nie.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk

OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: USA tariewe uitwerking
Vir nou gaan dit net diegene raak wat goed uitvoer na die VSA. Enige verswakking in die rand gaan ons rakpryse op ingevoerde goed raak.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: USA tariewe uitwerking
Dis hoe ek dit ook verstaan maar as SA ook invoer tariewe inbring soos China en baie ander lande kan dit seker die prentjie verander.OosKaapJagter wrote: Sun Apr 06, 2025 12:27 pm Vir nou gaan dit net diegene raak wat goed uitvoer na die VSA. Enige verswakking in die rand gaan ons rakpryse op ingevoerde goed raak.
Maak 'n verskil
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: USA tariewe uitwerking
Soos ek dit verstaan betaal ons alreeds invoer heffings op alle skietverwante items soos wapens, ammunisie, bybehore, herlaaikomponente en -gereedskap. Dis jou een van die redes hoekom Trompie die heffing ingestel het, want dis net regverdig dat dit na beide kante toe gehef word.Ratel wrote: Sun Apr 06, 2025 2:02 pmDis hoe ek dit ook verstaan maar as SA ook invoer tariewe inbring soos China en baie ander lande kan dit seker die prentjie verander.OosKaapJagter wrote: Sun Apr 06, 2025 12:27 pm Vir nou gaan dit net diegene raak wat goed uitvoer na die VSA. Enige verswakking in die rand gaan ons rakpryse op ingevoerde goed raak.
Hulle moet oppas om hom nie kwaad te maak nie, netnou vat hy die hele KFC terug...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13581
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: USA tariewe uitwerking
Ons regering het gese hulle "beplan" om 30% invoer belasting op produkte uit die US te sit om die US te wys ons is nie bang nie, volgense die hoof ekonoom van n baie groot instansie in SA sal dit n goeie ding wees.....
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: USA tariewe uitwerking
Dit klink soos n ou in n mini wat chicken speel met n stoom trein, in n tonnel.Capt. Yoda wrote:Ons regering het gese hulle "beplan" om 30% invoer belasting op produkte uit die US te sit om die US te wys ons is nie bang nie, volgense die hoof ekonoom van n baie groot instansie in SA sal dit n goeie ding wees.....
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: USA tariewe uitwerking
Dit is 'n invoertarief, gehef aan VSA kant. Die maklikste is 'n eenvoudige vb. 'n Ford gemaak in VSA kos $110. TJapan (Toyota) voer 'n kar in vir $100 (hy kry sy volle $100), maar VSA hef $10 (10% heffing), kar verkoop in VSA vir $110. 50% van Amerikaners koop Toyota en res die Ford. Nou is die heffing op Japan 24%, dus sal Japan steeds sy $100 kry, maar die kar kos nou vir 'n Amerikaner om te koop $124. Wat gaan die Amerikaner koop? die Ford, binnelandse BBP styg en VSA ekonomie versterk verder. Die Japanese verloor uitvoere.
Dus lande met groter uitvoere as invoere kan geimpakteer word. VSA is een van ons grootste uitvoerbestemmings. Op papier, sal die teenoorgestelde ook waar wees, as ons invoertariewe verhoog, sal SA'ners ook eerder "Proudly SA" produkte gebruik....as daar is

- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1264
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: USA tariewe uitwerking
Die 47ste president van die VSA se dae in die 'oval office' is dalk eersdaags iets van die verlede - hopelik daarmee saam ook al hierdie belagilke tariewe wat dwarsoor die wêreld uitgestrooi is.
Kyk maar net na die tuimelende wêreld markte - dít is onaanvaarbaar eertens in die VSA en verseker ook in die res van die wêreld.
Kyk maar net na die tuimelende wêreld markte - dít is onaanvaarbaar eertens in die VSA en verseker ook in die res van die wêreld.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13581
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: USA tariewe uitwerking
hahahaha wa val jy met die uit?TFDADD wrote: Mon Apr 07, 2025 8:08 pm Die 47ste president van die VSA se dae in die 'oval office' is dalk eersdaags iets van die verlede - hopelik daarmee saam ook al hierdie belagilke tariewe wat dwarsoor die wêreld uitgestrooi is.
Kyk maar net na die tuimelende wêreld markte - dít is onaanvaarbaar eertens in die VSA en verseker ook in die res van die wêreld.
Hy gaan nog 48st president ook wees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: USA tariewe uitwerking
Ek sien die EU het nou gat geswaai en is bereid om zero vir zero tariewe te implimenteer.
Maak 'n verskil
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13581
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: USA tariewe uitwerking
70 Lande wat tans met die oranje man wil "negotiate", die mense in the know reken die oefening kan die US tot 1 Triljoen $ spaar in die volgende 3 jaar maar die wereld se media vertel vir almal die einde is op ons want Amerika wil nie meer die wereld se spaarvarkie wees nie.Ratel wrote: Tue Apr 08, 2025 8:56 am Ek sien die EU het nou gat geswaai en is bereid om zero vir zero tariewe te implimenteer.
The art of the deal
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: USA tariewe uitwerking
Dis hoe ek dit ook sien. In kort, ander lande mag groot tariewe hef maar nie US. Trompie gaan dit regstel. Die feit dat sommiges nog steeds teen zero vir zero skop wys eintlik hoe hulle US uitgebuit het. Solank SA net nie die idee kry om tariewe te verhoog nie.
Maak 'n verskil
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: USA tariewe uitwerking
Die huidige SA "regime" is lankal bankrot, finasieel en moreel. Al hulle besluite word eerstens geneem om so lank as moontlik aan die soustrein vas te klou sodat hulle gou nog die laaste paar krummels ook kan steel, voor die trein ontspoor en die kaders weer kaalpoot moet loop. Hou dit in gedagte as hulle optrede voorspel of waargeneem word.
Trompie is uiters goed ingelig oor SA, eerstens deur sy persoonlike vriende (Elon, Gary Player, Sol Kerzner ens) en tweedens deur sy diplomatieke en intelligensie amptenare. Die Soli-forum span se voorlegging het niks nuuts onder sy aandag gebring nie, dalk net die beskikbare inligting mooi saamgevat en bevestig.
Ek glo nie ons moet hoop dat hy ons basse wil of gaan red nie, maar hy gaan beslis nie die korrupte regime met al die verkeerde vriende pamperlang nie. Dit kan net help om die soustrein 'n bietjie vinniger te laat stoom verloor.
Ons kan net hoop hy fokus spesifiek op die skelms en probeer die "colatteral damage" op die algemene bevolking beperk.

- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: USA tariewe uitwerking
Goeie insig en opsommimg, Alwin.
Ek nie noodwendig eens met alles nie, of liewers gehoop dit sal nie waar wees of raak nie. Feit is, ek sal sukkel om enige iets verkeerd te bewys!
Stem saam, Trump gaan of wil nie persoonlike basse red nie. Hy kyk wie hy raakskiet en kan raakskiet in die kruisvuur om sy doel te bereik. Die uitkoms daarvan mag dalk persoonlike basse red.
My 2c.
Beste.

Last edited by Lategan1 on Thu Apr 17, 2025 10:36 am, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1264
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: USA tariewe uitwerking
by Alwin » 16 Apr 2025 21:54 -
Ek glo nie ons moet hoop dat hy ons basse wil of gaan red nie, maar hy gaan beslis nie die korrupte regime met al die verkeerde vriende pamperlang nie. Dit kan net help om die soustrein 'n bietjie vinniger te laat stoom verloor.
Ons kan net hoop hy fokus spesifiek op die skelms en probeer die "colatteral damage" op die algemene bevolking beperk.
Stem saam hiermee.by Lategan1 » 17 Apr 2025 09:03 -
Goeie insig en opsommimg, Alwin.
Twee dinge wat hiermee saamgaan en wat ons almal gaan raak:
1. Trunp se aksies geneem is soos hael geweer se tref area - raak almal en nie net soos skerpskutter skoot, dié presiese mikpunt nie.
2. Hy word wyd in Amerika as 'n sogenaamde "felon"/(misdadiger) beskou en steeds is daar faksies wat daaraan werk om hom as president uit die Withuis te kry.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: USA tariewe uitwerking
Hy word nie as 'n convicted felon "beskou" nie - hy is een en skuldig bevind aan 34 felony counts van vervalsing van besigheidsrekeninge nadat hy 'n pornstar gespyker het. Regter het hom 'n unconditional discharge gegee, maar dit maak hom nogsteeds 'n misdadiger, net soos Zuma.TFDADD wrote: Thu Apr 17, 2025 10:20 am 2. Hy word wyd in Amerika as 'n sogenaamde "felon"/(misdadiger) beskou en steeds is daar faksies wat daaraan werk om hom as president uit die Withuis te kry.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13581
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: USA tariewe uitwerking
Daai regter was net so eerlik soos Zuma
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: USA tariewe uitwerking
Trump plaas Amerika se belange eerste.
As meer lande daai houding teenoor hulleself inslaan kan dit dalk net goed wees
Sent from my iPhone using Tapatalk
As meer lande daai houding teenoor hulleself inslaan kan dit dalk net goed wees
Sent from my iPhone using Tapatalk