Page 1 of 1

Silencer te Koop

Posted: Sat Apr 05, 2025 12:34 pm
by BeesBreet
CMG recoil reaper (Hunter Magnum model) te koop.

M14x1 thread.

Hy was op my 300wm dunloop en het nie 200 skote deur hom nie. Het hom vervang met n Fryer & Devik wat ek hier op die forum kon opraap.

Ek soek graag R2500 vir hom.
(Ek ry moontlik Donderdag die 10de Bloemfontein toe, andersins kan ek hom postnet.)

Ek soek graag R2500 vir hom.

Kontak my per WhatsApp by nul72 vuf26 drie8drie3

Image
Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk