Page 1 of 1

Splinter nuwe toerusting te koop

Posted: Fri Apr 04, 2025 9:01 am
by TFDADD
Hierdie top gehalte dopsnyer - TRIMIT II en sy kaliber matryse lê nutteloos hier in my rakke vir paar jaar al.

Ek bied die volgende teen werklik weggee pryse aan:

(4) 2 x TRIMIT II baie akkurate en maklik bruikbare dopsnyers - jou gewone handboor is die aandrywingsmiddel -
Prys: R 4 500 elk - prys was oorspronklik R 7 200 elk.
Ter inligting: Die TRIMIT II het 'n baie sterk driehoek vormige lem in wat 10 000 doppe per vlak kan sny voor die snyvlak stomp is - dus 3 snyvlakke wat in totaal 30 000 doppe kan sny. Teen R 4 500 is die koste per dop gesny dus net mooi R 0.15 - 15 sent is werklik baie goedkoop.

Manne met die volgende kalibers alleen kan van hierdie lae prys gebruik maak - Rede: Het net dopsnyer matryse vir die volgende kalibers beskikbaar en hulle kan 'n leeftyd hou:

2 x 204 Ruger; (4) 2 x 223 Rem; 3 x 22-250; (2) 1 x 243Win; 2 x 25-06; (3) 2 x 6mm BR; 3 x 270Win; (2) 1 x 7x57 Mauser; 3 x 300WM; 4 x 6.5 Creedmoor; 1 x 30-06; en 3 x 338 Lapua.

Hierdie matryse se pryse was voorheen R 730 elk - vir hierdie aanbod is hulle beskikbaar vir R 300 elk.

NB Nog iets hier wat ook deur TRIMIT II vervaardig is:
2 x Large & Small primer pocket tool sets - dubbel stelletjies wat teen R 350 per dubbel stel verkoop het.

Eerste twee kopers elk van 'n TRIMIT II dopsnyer, kry elk een van hierdie dubbel stelletjies gratis en verniet by hulle dopsnyer aangekoop.

Postnet tot Postnet vir koper se rekening.

Ek e-pos video aan elke koper wat die gebruik van die dopsnyer baie mooi stap vir stap verduidelik.

Re: Splinter nuwe toerusting te koop

Posted: Sun Apr 06, 2025 11:48 am
by Jacbrak
Goeie middag.
1x6mm BR matrys en 1x7x57 matrys asb.
WhatsApp my vir reelings asb.
Groete.
Albert
08drie 6twee768twee1

Re: Splinter nuwe toerusting te koop

Posted: Thu Apr 10, 2025 8:19 pm
by tripodmvr
Case trimmer TRIM IT.jpg

Re: Splinter nuwe toerusting te koop

Posted: Fri Apr 11, 2025 3:10 pm
by TFDADD
Enigiemand wat belangstel in hierdie "3-way - trim, chamfer, and deburr" alles in een stap gedoen - dop voorbereidings toestel - dit is nou jou kans om 1 van die bekikbare 4 eenhede te bekom.
Sien oorspronklike advertensie hieronder om meer hieroor te wete te kom - gratis items vir eerste twee TRIMIT II kopers.

More about the Trim-It II 3-way brass case trimmer.
A CUT ABOVE THE REST

The TRIM-IT II is quite frankly the best case trimming and chamfering tool on the market.

The built-in micrometer adjuster offers supremely accurate cut-length control and easy adjust-ability.
The adjustable 3-in-1 cutter allows you to trim, chamfer, and deburr.
To put it simply, the TRIM-IT II is a cut above the rest.

This mircrometer adjustable 3-way case trimmer features interchangeable dies and an adjustable cutter, allowing you to trim, chamfer and deburr virtually any caliber with unmatched speed and accuracy.

Re: Splinter nuwe toerusting te koop

Posted: Thu Apr 17, 2025 10:48 am
by TFDADD
Maak asseblief 'n aanbod vir hierdie tyd besparende stuk toerusing, iets wat vir herlaaiers werklik belangrik is.

(4) 2 x TRIMIT II "3-way - trim, chamfer, and deburr" alles in een stap gedoen dop voorbereidings toestel. Baie akkuraat en hanteer groot hoeveelhede doppe in 'n japtrap.

Manne met die volgende kalibers alleen kan van hierdie aanbod gebruik maak - Rede: Het net dopsnyer matryse vir die volgende kalibers beskikbaar en hulle kan 'n leeftyd hou:

2 x 204 Ruger; (4) 2 x 223 Rem; 3 x 22-250; (2) 1 x 243Win; 2 x 25-06; (3) 2 x 6mm BR; 3 x 270Win; (2) 1 x 7x57 Mauser; 3 x 300WM; 4 x 6.5 Creedmoor; 1 x 30-06; en 3 x 338 Lapua.

Re: Splinter nuwe toerusting te koop

Posted: Thu Apr 17, 2025 1:11 pm
by Lategan1
@TFDAD

Ek stuur later DM.

TRIMIT II "3-way - trim, chamfer, and deburr" alles in een stap gedoen dop voorbereidings toestel. Baie akkuraat en hanteer groot hoeveelhede doppe in 'n japtrap.

Beste.

Re: Splinter nuwe toerusting te koop

Posted: Tue Apr 22, 2025 4:15 pm
by TFDADD
Twee manne uit die Noorde en twee uit die Suide is nou reeds toegerus en hier is nog geleenthede beskikbaar.

Maak asseblief 'n aanbod vir hierdie oorblywende 2 tyd besparende TRIM-IT II dopsnyers, iets wat vir herlaaiers werklik belangrik is.

(4) 2 x TRIMIT II "3-way - trim, chamfer, and deburr" alles in een stap gedoen dop voorbereidings toestel. Baie akkuraat en hanteer groot hoeveelhede doppe in 'n japtrap.
Prys: R 4 500 elk - prys was oorspronklik R 7 200 elk.

Manne met die volgende kalibers kan van hierdie aanbod gebruik maak - en natuurlik manne wat reeds TRIM-IT II toestelle besit en intussen van die volgende kalibers aangeskaf het waarvoor hulle nog nie matryse het nie, is ook welkom -
Rede: Het net dopsnyer matryse vir die volgende kalibers beskikbaar en hulle kan 'n leeftyd hou:

2 x 204 Ruger; (4) 2 x 223 Rem; 3 x 22-250; (2) 1 x 243Win; 2 x 25-06; (3) 2 x 6mm BR; 3 x 270Win; (2) 1 x 7x57 Mauser; 3 x 300WM; 4 x 6.5 Creedmoor; 1 x 30-06; en 3 x 338 Lapua.
Hierdie matryse se pryse was voorheen R 730 elk - met hierdie geleentheid is hulle nou beskikbaar vir R 300 elk.

Postnet tot Postnet vir koper se rekening.

More about the Trim-It II 3-way brass case trimmer.
A CUT ABOVE THE REST


The TRIM-IT II is quite frankly the best case trimming and chamfering tool on the market.

The built-in micrometer adjuster offers supremely accurate cut-length control and easy adjust-ability.
The adjustable 3-in-1 cutter allows you to trim, chamfer, and deburr.
To put it simply, the TRIM-IT II is a cut above the rest.

This mircrometer adjustable 3-way case trimmer features interchangeable dies and an adjustable cutter, allowing you to trim, chamfer and deburr virtually any caliber with unmatched speed and accuracy.

Re: Splinter nuwe toerusting te koop

Posted: Thu Apr 24, 2025 11:13 pm
by Lategan1
Myne ontvang, dankie.

Beste.

Re: Splinter nuwe toerusting te koop

Posted: Thu May 01, 2025 3:05 pm
by TFDADD
Manne uit die Wesrand nog matryse vir die TRIM-IT II aangeskaf.

Ek is ingelig oor nuwe dopsnyer toerusting wat huidig beskikbaar is op die mark.
Moet sê, dit is iets besonders en glo manne sal dit benut - dié wat die prys van die produk kan bybring - blykbaar in die omgewing van R 20 000.00.

Met dit nou gesê, my siening is dat die TRIM-IT II nogtans resultaat gewyse, presies dieselfde akkurate dop voorbereiding lewer en geensins in die opsig hoef terug te staan vir die nuwe ontwikkelings wat 4 tot amper 5 maal duurder is nie.

Daarom, herlaaiers wat bekostigbare akkuraatheid nastreef met hulle dop voorbereiding, hier is nog steeds 'n geleentheid vir julle en dit boonop met die opsie om 'n aanbod te maak - Maak gebruik van die geleentheid.

Maak asseblief 'n aanbod vir hierdie oorblywende 2 tyd besparende TRIM-IT II dopsnyers, iets wat vir herlaaiers werklik belangrik is.

(4) 2 x TRIMIT II "3-way - trim, chamfer, and deburr" alles in een stap gedoen dop voorbereidings toestel. Baie akkuraat en hanteer groot hoeveelhede doppe in 'n japtrap.
Prys: R 4 500 elk - prys was oorspronklik R 7 200 elk.

Manne met die volgende kalibers kan van hierdie aanbod gebruik maak - en natuurlik manne wat reeds TRIM-IT II toestelle besit en intussen van die volgende kalibers aangeskaf het waarvoor hulle nog nie matryse het nie, is ook welkom -
Rede: Het net dopsnyer matryse vir die volgende kalibers beskikbaar en hulle kan 'n leeftyd hou:

2 x 204 Ruger; (4) 2 x 223 Rem; 3 x 22-250; (2) 1 x 243Win; 2 x 25-06; (3) 2 x 6mm BR; 3 x 270Win; (2) 1 x 7x57 Mauser; (3) 2 x 300WM; (4) 3 x 6.5 Creedmoor; 1 x 30-06; en 3 x 338 Lapua; 1 x 308Win; 1 x 7mm Rem Mag.
Hierdie matryse se pryse was voorheen R 730 elk - met hierdie geleentheid is hulle nou beskikbaar vir R 300 elk.

Postnet tot Postnet vir koper se rekening.

More about the Trim-It II 3-way brass case trimmer.
A CUT ABOVE THE REST

The TRIM-IT II is quite frankly the best case trimming and chamfering tool on the market.

The built-in micrometer adjuster offers supremely accurate cut-length control and easy adjust-ability.
The adjustable 3-in-1 cutter allows you to trim, chamfer, and deburr.
To put it simply, the TRIM-IT II is a cut above the rest.

This mircrometer adjustable 3-way case trimmer features interchangeable dies and an adjustable cutter, allowing you to trim, chamfer and deburr virtually any caliber with unmatched speed and accuracy.

Re: Splinter nuwe toerusting te koop

Posted: Fri May 16, 2025 6:55 pm
by TFDADD
Hierdie "3-way - trim, chamfer, and deburr" alles in een stap gedoen, dopsnyers en matryse móét nou werklik gaan - hier by my is nou regtig nie meer plek vir hulle nie.
Sien pryse hieronder asseblief en dankie by voorbaat.

Ek is ingelig oor nuwe dopsnyer toerusting wat huidig beskikbaar is op die mark.
Moet sê, dit is iets besonders en glo manne sal dit benut - dié wat die prys van die produk kan bybring - blykbaar in die omgewing van ± R 20 000.00.

Met dit nou gesê, my siening is dat die TRIM-IT II nogtans resultaat gewyse, presies dieselfde akkurate dop voorbereiding lewer en geensins in die opsig hoef terug te staan vir die nuwe ontwikkelings wat 4 tot amper 5 maal duurder is nie.

Daarom, herlaaiers wat bekostigbare akkuraatheid nastreef met hulle dop voorbereiding, hier is nog steeds 'n geleentheid vir julle en dit boonop met die opsie om 'n aanbod te maak - Maak gebruik van die geleentheid.

Maak asseblief 'n aanbod vir hierdie oorblywende 2 tyd besparende TRIM-IT II dopsnyers, iets wat vir herlaaiers werklik belangrik is.

(4) (2) 0 x TRIMIT II "3-way - trim, chamfer, and deburr" alles in een stap gedoen dop voorbereidings toestel. Baie akkuraat en hanteer groot hoeveelhede doppe in 'n japtrap.
Prys per TRIM-IT II: Maak jou prys wat jy dink is billik.

Manne met die volgende kalibers kan van hierdie aanbod gebruik maak - en natuurlik manne wat reeds TRIM-IT II toestelle besit en intussen van die volgende kalibers aangeskaf het waarvoor hulle nog nie matryse het nie, is ook welkom -
Rede: Het net dopsnyer matryse vir die volgende kalibers beskikbaar en hulle kan 'n leeftyd hou:

2 x 204 Ruger; (4) (2) 0 x 223 Rem; 3 x 22-250; (2) 1 x 243Win; 2 x 25-06; (3) 2 x 6mm BR; 3 x 270Win; (2) 1 x 7x57 Mauser; (3) 2 x 300WM; (4) (3) 0 x 6.5 Creedmoor; (1) 0 x 30-06; en 3 x 338 Lapua; (1) 0 x 308Win; (1) 0 x 7mm Rem Mag.
Prys per matrys: Maak jou prys wat jy dink is billik.

Postnet tot Postnet vir koper se rekening.

Re: Splinter nuwe toerusting te koop

Posted: Sat May 17, 2025 3:47 pm
by LouisC
Goeie middag.

Ek sal daardie 2 trimit units vat.
Kan ek asb die 2x223 matryse en die 6.5 creedmoor matryse ook byvat.

Dankie

LouisC
0722agtvyfagtseshonderd


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: Splinter nuwe toerusting te koop

Posted: Sat May 17, 2025 5:15 pm
by TFDADD
Regso LouisC, Hou hulle vir jou.

Sien PM gestuur vir jou.

Re: Splinter nuwe toerusting te koop

Posted: Tue May 20, 2025 11:18 am
by TFDADD
Baie dankie aan al die kopers van die TRIM-IT II's en matryse - waardeer julle ondersteuning.

Al wat nog hier oor is, is die volgende kaliber matryse vir gebruik met die TRIM-IT II dopsnyer:

2 x 204 Ruger; 3 x 22-250; 2 x 25-06; 2 x 6mm BR; 3 x 270Win; 1 x 7x57 Mauser; 2 x 300WM; en 3 x 338 Lapua.

Manne wat TRIM-IT II dopsnyers besit en matryse vir bogemoemde kalibers benodig, is welkom om my te kontak.

Mooi loop.