Page 1 of 1
Die Professor
Posted: Fri Mar 28, 2025 9:56 am
by finch
Ek sien terloops in my alma mater se nuusbrief n bekende jaracal naam wat professor geword het.
Geluk Prof Rix!
Re: Die Professor
Posted: Fri Mar 28, 2025 4:06 pm
by Arnold
Baie dankie, ek is baie bevoorreg!
Vir my is Prof iets wat my studente my noem, vir die res bly ek maar Arnold
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Re: Die Professor
Posted: Fri Mar 28, 2025 5:38 pm
by Lategan1
Baie geluk Arnold, reuse prestasie en mag dit baie vreugde bring.
Beste.
Re: Die Professor
Posted: Sat Mar 29, 2025 5:04 am
by Pappabeer
Baie baie geluk Arnold. Dis werklik n uitstekende akademiese prestasie.
Maar ja. Ons hou ons voete op die grond. My grootste kompliment was na ek ingebel is om n voorkame (ER) torakotomie te doen vir n meswond in n hart en ‘n nuwe chirurg, onseker wat om te doen, vra of ek die ongevalle se handyman is… ( ek het vir twee ure gestaan en gietyster onder hitte swys toe dit gebeur.)
‘n Ryk internis het ook al my vrou vevra of ek haar faktotem is jare terug toe ek n melaply kas in haar ou spreekkamer instaleer en ons nuut op die dorp was.
Uit my gunsteling gedig van Rudyard Kipling, naamlik If:
“If you can talk with crowds and keep your virtue,
Or walk with Kings—nor lose the common touch,
If neither foes nor loving friends can hurt you,
If all men count with you, but none too much”
Re: Die Professor
Posted: Sat Mar 29, 2025 12:17 pm
by Arnold
Dankie julle!
Re: Die Professor
Posted: Sat Mar 29, 2025 3:27 pm
by Ammion
Baie geluk Arnold!
Re: Die Professor
Posted: Sun Mar 30, 2025 12:00 pm
by DWB
Baie Geluk Arnold!
Re: Die Professor
Posted: Sun Mar 30, 2025 5:54 pm
by Frederik
Baie Geluk Prof Arnold.
Re: Die Professor
Posted: Sun Mar 30, 2025 6:15 pm
by Chevvy SS
Geluk Arnold!
Re: Die Professor
Posted: Mon Mar 31, 2025 10:20 am
by tau
Baie Geluk Arnold.
Re: Die Professor
Posted: Mon Mar 31, 2025 7:14 pm
by Arnold
Baie dankie, ek waardeer die boodskappe!
Re: Die Professor
Posted: Mon Mar 31, 2025 7:41 pm
by J le Roux
Baie geluk, maar nou is ek nuuskierig. Universiteit en vakrigting/fakulteit?
Re: Die Professor
Posted: Tue Apr 01, 2025 8:53 am
by Arnold
J le Roux wrote: Mon Mar 31, 2025 7:41 pm
Baie geluk, maar nou is ek nuuskierig. Universiteit en vakrigting/fakulteit?
Baie dankie!
Stellenbosch - Elektriese Ing
Re: Die Professor
Posted: Wed Apr 02, 2025 9:12 am
by Ds J
Baie geluk!
Min mense weet hoeveel harde ure en opoffering in die aanloop van so 'n bevordering staan.
Re: Die Professor
Posted: Fri Apr 04, 2025 6:59 am
by joe rocket
Baie geluk Arnold,
harde werk word altyd beloon. Voorwaar 'n nextlevel prestasie.
Re: Die Professor
Posted: Fri Apr 04, 2025 7:40 am
by Arnold
Dankie Ds J en Joe!
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Re: Die Professor
Posted: Fri Apr 04, 2025 7:41 am
by Riaan Kriel
Baie geluk Arnold.. Werklik 'n besondere prestasie
Re: Die Professor
Posted: Fri Apr 04, 2025 9:16 am
by Arnold
Dankie Riaan.
Ek wens ek kon verder werk doen in iets soos eksterne of interne ballistiek. Destyds het ek by Denel aansoek gedoen maar 'n meganiese ingenieur het die werk gekry. Hierdie werk sou meestal op ontwikkeling van hulle 40mm rondtes wees. Ook maar goed anders sou my paatjie anders geloop het en ek glo Hy sit ons op 'n spesifieke pad en dat ek werklik nou my roeping as onderwyser gevind het.
Re: Die Professor
Posted: Fri Apr 04, 2025 9:17 am
by ruaanb
Baie baie geluk Arnold!
Re: Die Professor
Posted: Fri Apr 04, 2025 10:11 am
by Arnold
Waar is die like knoppie
Dankie Ruaan!
Re: Die Professor
Posted: Fri Apr 04, 2025 10:36 am
by J le Roux
Solank Prof net nie in die rekords van die tyd toe ek by einste fakulteit studeer het rondkrap nie.
Geniet Maties