Page 1 of 1

Kas skoon maak

Posted: Wed Mar 26, 2025 5:00 pm
by Monster
Hi Kerels ek het die volgende te koop. Kan gepos word op eie onkoste of kan op getel word in Centurion

1 Boks geseel - Long range BT Targer 175gr x100 koels .308 - R800 per boks
My nommer is nul agt 3 3 nul nul 9 7 8 sewe

Groete
Nico

Re: Kas skoon maak

Posted: Fri Mar 28, 2025 8:55 am
by Monster
Pryse bietjie aangepas

Re: Kas skoon maak

Posted: Sun Mar 30, 2025 4:11 pm
by Monster
Stampie

Re: Kas skoon maak

Posted: Wed Apr 02, 2025 8:33 pm
by Monster
Twee boksies Balistix verkoop.

Re: Kas skoon maak

Posted: Sun Apr 06, 2025 8:42 am
by Monster
Pryse aangepas

Re: Kas skoon maak

Posted: Thu Apr 17, 2025 6:59 am
by Monster
Pryse weer aangepas

Re: Kas skoon maak

Posted: Sun Apr 20, 2025 11:12 am
by Fano
Hi Monster
Is hierdie nog beskikbaar:
2 Bokse geseel - Berger 168gr Hybrid Target x100 koels .308 - R800 per boks
1 Boks geseel - Long range BT Targer 175gr x100 koels .308 - R800 per boks

Die Long range BT targets, is dit ook van Berger?

Dankie.
Fanie

Re: Kas skoon maak

Posted: Sun Apr 20, 2025 8:38 pm
by Monster
Hi Fanie, yes dit is

Re: Kas skoon maak

Posted: Sat May 10, 2025 11:16 am
by Monster
Stampie

Re: Kas skoon maak

Posted: Fri Jun 20, 2025 10:48 am
by Monster
Stampie op Burger 175gr .308 koels