Page 1 of 1

Scammer

Posted: Thu Mar 20, 2025 6:00 pm
by Mellies
Kerels wees maar op die uitkyk vir die man op Gunafrica.

Adverteer gereeld primers en glase.

Gewoonlik doen hy hom voor as Chris Smit. Daarna is dit Norman le Roux, en laastens Mark Brown.

Ek het sy nuutste ad gebel en hom vertel wat ek van hom dink. Minute later is die ad WEG.

Met n vleisie...

Re: Scammer

Posted: Thu Mar 20, 2025 11:43 pm
by phyllox
Wees maar bedag. Al meer van hierdie tipe kriminele wat ons geld wil vat!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Scammer

Posted: Mon Jun 23, 2025 9:14 pm
by Neels Louw
Al klaar verdag as hy CCI 250 primers verkoop maar die box se dis CCI 200.

Re: Scammer

Posted: Tue Jun 24, 2025 4:33 pm
by Jaco123
Truecaller wys hom ook as n scammer.