Page 1 of 1

Nosler RDF 140gr 6.5mm

Posted: Sun Mar 16, 2025 6:03 am
by mooihoek9
Dagsê! Ek het 183 Nosler RDF punte vir 'n 6.5 kaliber te koop teen R1100, posgeld ingesluit. Dit is 140 greiners. Ek is van Secunda.
RDF.jpeg
Groete
Edward Odendaal