Page 1 of 1
Mid Month Specials
Posted: Sun Mar 16, 2025 3:20 am
by (SCAMMER)Armsoutdoor

Arms and Outdoor
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Mid Month Specials
Posted: Sun Mar 16, 2025 12:56 pm
by Arnold
Is die winkel nie toe nie?
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Re: Mid Month Specials
Posted: Sun Mar 16, 2025 4:26 pm
by snakker
Ja, ek ruik ook 'n Rot. Nuwe member wat sommer begin adverteer, iets nie pluis nie...
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Re: Mid Month Specials
Posted: Sun Mar 16, 2025 5:33 pm
by jankraay
Yes sover ek weet is hulle toe.
Ek doen gou bietjie huiswerk maar ek ruik ook n rot…
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Mid Month Specials
Posted: Sun Mar 16, 2025 5:43 pm
by jankraay
Nou bevestig hulle maak net Saterdae oop sodat manne gewere kan gaan haal wat se lisensies goedgekeur is.
Verder is daar nie veel stock nie so skop die rot onder sy gat.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Mid Month Specials
Posted: Mon Mar 17, 2025 7:01 am
by Geno
jankraay wrote: Sun Mar 16, 2025 5:43 pm
Nou bevestig hulle maak net Saterdae oop sodat manne gewere kan gaan haal wat se lisensies goedgekeur is.
Verder is daar nie veel stock nie so skop die rot onder sy gat.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie Jan,
Hy is geban.
Re: Mid Month Specials
Posted: Mon Mar 17, 2025 7:13 am
by Ratel
Goeie more. Hoe weet ons hierdie is legit? Net meer as R5 vir 'n Federal 223 rondte klink verdag. Goedkoopste wat ek daai klas ammunisie kan kry is R13 'n rondte. Ek praat nie van fly by night herlaaide ammo nie, ek praat van name soos Winschester, S&B en Federal. Kan ek na jou winkel toe ry betaal en ammo dadelik vat (met die nodige lisensie natuurlik)?
Skies sien nou eers Geno se pos hierbo.
Re: Mid Month Specials
Posted: Mon Mar 17, 2025 8:42 am
by Capt. Yoda
Jis dit was darem n lekker shop die gewees
Re: Mid Month Specials
Posted: Mon Mar 17, 2025 9:56 am
by Ratel
Het nou bevestig dat hierdie scam is. Plek bestaan nie meer nie. Het wel bestaan voorheen. Deure is toe en die plek operate nie.