Page 1 of 1

G Gamba Gardone VT. O/U Haelgeweer te koop. Prys verlaag

Posted: Tue Mar 11, 2025 9:33 pm
by Fanta300
‘n Kliënt van my het hierdie haelgeweer wat hy wil verkoop.
Van wat ek op Google kon raakloop lyk dit of hy in die sestiger jare gemaak is. Hy wil graag R20000 vir die geweer hê. Ek weet nie genoeg om te kan sê of dit redelik is nie. Gehoop iemand op die forum kan help.
IMG_0236.jpeg
IMG_0237.jpeg
IMG_0246.jpeg

Re: G Gamba Gardone VT. O/U Haelgeweer te koop

Posted: Tue Mar 11, 2025 9:43 pm
by Fanta300
IMG_0243.jpeg
IMG_0240.jpeg
IMG_0238.jpeg
WA vir nog foto’s
0828729agtagt5

Re: G Gamba Gardone VT. O/U Haelgeweer te koop

Posted: Wed Mar 12, 2025 11:05 am
by blaser
hoeveel snellers

Re: G Gamba Gardone VT. O/U Haelgeweer te koop

Posted: Wed Mar 12, 2025 11:18 am
by Fanta300
IMG_0242.jpeg
Een.

Re: G Gamba Gardone VT. O/U Haelgeweer te koop

Posted: Wed Mar 12, 2025 12:12 pm
by blaser
dan is dit n lekker geweer

Re: G Gamba Gardone VT. O/U Haelgeweer te koop

Posted: Fri Mar 14, 2025 2:07 pm
by Rnaude
Maat...
Stuur my n boodskap, ek kan dalk helo met n paar antwoorde.

Groete
Rickus
082 296 4155

Re: G Gamba Gardone VT. O/U Haelgeweer te koop

Posted: Fri Mar 14, 2025 9:51 pm
by Fanta300
Dankie Rickus. WA gestuur.

Re: G Gamba Gardone VT. O/U Haelgeweer te koop

Posted: Sat Mar 15, 2025 12:50 pm
by tripodmvr
Die maatskappy is oorgeneem deur Renato Gamba wat die broer van G(Filli) Gamba was. Die enigste verskil met nuwer haelgewere is dat die wurg van die lope vas is en dat die kolf nie verstebaar is nie. Ek het al met 'n R Gamba geweer geskiet en die hantering is puik.

Re: G Gamba Gardone VT. O/U Haelgeweer te koop

Posted: Sat Mar 15, 2025 4:35 pm
by Fanta300
Dankie Marius.
Ek het ook bietjie ge-Google.
Die kwaliteit van die gewere het blykbaar baie verbeter na die oorname wat maar ‘n negatiewe effek gehad het op die vorige modelle.

Rickus het vir my baie waardevolle inligting gegee.
Hy ken van haelgewere. Dankie Rickus

Re: G Gamba Gardone VT. O/U Haelgeweer te koop

Posted: Wed Mar 26, 2025 10:14 pm
by Fanta300
Na aanlyding van Rickus se raad kon ek die verkoper oortuig om die prys te sak na R12000!

Re: G Gamba Gardone VT. O/U Haelgeweer te koop. Prys verlaag

Posted: Thu Mar 27, 2025 9:23 pm
by Rnaude
Moerse plesier Maat..ons leer elke dag.

Re: G Gamba Gardone VT. O/U Haelgeweer te koop. Prys verlaag

Posted: Fri Mar 28, 2025 5:52 am
by Jassie
Die aksie van die geweer lyk soos die Brno ZH-reeks haelgewere en drillings. Wie het wie nagemaak of het hulle aksies aan mekaar verkoop?

Re: G Gamba Gardone VT. O/U Haelgeweer te koop. Prys verlaag

Posted: Fri Mar 28, 2025 3:35 pm
by herman.bonsma
Image
Groen - barrel selector & rooi knip waarmee die hele snellermeganisme verwyder kan word.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: G Gamba Gardone VT. O/U Haelgeweer te koop. Prys verlaag

Posted: Thu Apr 10, 2025 5:50 pm
by Fanta300
Hoe klink R11000?