Page 1 of 1

Koeël prestasie op buffel

Posted: Sun Mar 09, 2025 3:13 pm
by tripodmvr

Re: Koeël prestasie op buffel

Posted: Mon Mar 10, 2025 10:39 am
by Wouter Roets
Dink dis darem so effe onregverdig...

Re: Koeël prestasie op buffel

Posted: Mon Mar 10, 2025 10:55 am
by DWB
Al wat dit sê is as jy 'n groot genoeg roer gebruik dan maak sy gatkant ook dood! :laugh: :laugh: :laugh:

Re: Koeël prestasie op buffel

Posted: Mon Mar 10, 2025 4:38 pm
by Frederik
Laai hy sy ammunisie ook so stadig soos wat hy gesels.
Ander video van hom gesien nou die dag waar hy net nie buffel kon doodkry met die .577 nie.

Dink nie mens kan die koeel blameer nie.

Re: Koeël prestasie op buffel

Posted: Mon Mar 10, 2025 6:09 pm
by tripodmvr
Shxt happens. Nie alles is altyd die koeël se skuld nie. Takke en plantegroei veroorsaak defleksies wat probleme kan skep. Veral met gevaarlike wild is dit 'n groot element by die kwes van diere.