Page 1 of 1

Gesoek - ligte .30 cal koeels

Posted: Sat Mar 08, 2025 1:51 pm
by LoopSoosStroop
Het iemand dalk 'n verdwaalde pakkie 110 gr - 130 gr koele, iets soos 'n Pro Hunter of soortgelyk? Cup and core sagte punt.

Pieter 068 541 0462

Re: Gesoek - ligte .30 cal koeels

Posted: Sat Mar 08, 2025 6:33 pm
by Geno
Ek het vir jou 110gr VMax teen R1040 per 100

Re: Gesoek - ligte .30 cal koeels

Posted: Sun Mar 09, 2025 1:47 pm
by Tanto
Hallo Pieter,

Ek het 'n pakkie Speer 110gr Round SP - as jy belangstel kan ek jou whatsapp?

Groete,
Hannes

Re: Gesoek - ligte .30 cal koeels

Posted: Sun Mar 09, 2025 8:36 pm
by LoopSoosStroop
Tanto wrote: Sun Mar 09, 2025 1:47 pm Hallo Pieter,

Ek het 'n pakkie Speer 110gr Round SP - as jy belangstel kan ek jou whatsapp?

Groete,
Hannes
Hallo Hannes, asb, sal WA waardeer. Groete, Pieter

Re: Gesoek - ligte .30 cal koeels

Posted: Sun Mar 16, 2025 7:50 pm
by Giepie
Ek het so 2x vol pakkies 130gr TTSX. Ek het bietjie geeksperimenteer met dit in my Howa 30-06, maar kon nog nie 'n sukses resep kry nie.

Re: Gesoek - ligte .30 cal koeels

Posted: Sun Mar 16, 2025 8:30 pm
by Nico de Jager
Naand Giepie, wat is jou prys vir daai TTSX'e?

Re: Gesoek - ligte .30 cal koeels

Posted: Sun Mar 23, 2025 11:36 am
by Giepie
Nico de Jager wrote: Sun Mar 16, 2025 8:30 pm Naand Giepie, wat is jou prys vir daai TTSX'e?
Hi Nico. Jammer, was vir 2 weke uitstedig. Ek stuur vir jou pm.