Daimond infinite edge pro 5-70pond 13-31"Dl
Posted: Fri Mar 07, 2025 12:16 pm
Hi Manne
Ek het n bogie te koop ideaal vir groeiende kind.
Dit was n vriend se seun sin en hy stel nie meer belang in boogskiet.
DL verstelbaar van 13-31 duim
5-70 pond
Kind dal dus nie uit hom uit groei
Kom met basiese toebehore: sight, rest, quiver
Omtrent 50 pyle geskiet.
R5500
Optel in Erasmuskloof, Pretoria
Of kan reel vir courier
Cobus
0720183704