Page 1 of 1

Warrior Gen 4 chassis vir Howa lang aksie

Posted: Thu Mar 06, 2025 7:52 am
by snymanabrie
Hi julle,

Ek het 'n Warrior Gen 4 Chassis vir Howa lang aksie beskikbaar.
Chassis het slegs 25 skote gesiet, was op howa .300 Win mag.
Chassis kom saam met 2 mags maar Picarinny op frond end is nie by prys ingesluit nie.

Prys is R7500 ohb.

060 970 4491