Page 1 of 1

2x Klassieke Japanese scopes

Posted: Wed Mar 05, 2025 8:56 am
by Vlakvark Soldaat
Yes ouens, nogsteeds besig met kas skoonmaak...

1x Tasco 4x40 (Japan)
1x Nikko Stirling 4x32 (Japan) - Gold Crown, Wide Angle. Met Weaver 'flip up' ringe...

Oop vir offers, sal fotos op whatsapp deel op versoek.

Groete

Louis
082 379 2522

Re: 2x Klassieke Japanese scopes

Posted: Wed Mar 05, 2025 11:20 am
by Stukkies
Hoe lyk R500 vir daai Tasco, ek het een op my 303 gehad vir 30 jaar, maar Desember toe ek sy keel gaan skoonmaak het het die kruishare ingegee en is die scope nou daarmee heen.

Re: 2x Klassieke Japanese scopes

Posted: Thu Mar 06, 2025 6:49 am
by Vlakvark Soldaat
Klink vir my soos n deal. R1000, dan kan jy albei vat...en dan sal ek Pudo cover... ;-)

Re: 2x Klassieke Japanese scopes

Posted: Thu Mar 06, 2025 9:53 am
by Stukkies
Dankie Louis
Ek het vir jou 'n Whatsapp gestuur.

Re: 2x Klassieke Japanese scopes

Posted: Tue Mar 11, 2025 5:50 am
by Vlakvark Soldaat
Verkoop