30-06 te koop
Posted: Tue Mar 04, 2025 5:25 am
More manne,
Ek het n CZ 550 30-06 te koop.
Geweer het nog min gewerk. Hy kom met Silencer. Hy is ook nou nuut gecerakote.
Vir die Geweer soek Ek R22000
Daar is n Nightforce 3.5-15x56 Scope op.
As hy met die scope Gaan is prys R28000
My Nr 082 789 2882
Groete Dano