Page 1 of 1

Free to good home. Tank/s vir n slang of n ding

Posted: Mon Feb 24, 2025 5:07 pm
by Capt. Yoda
Yes boys.

Ekt hierie tank en nog 2 van die standaard geco/dragon tanks wat jy by petshop koop as iemand dit vir n kind soek.
Die tank is so 1.6m x 500, was eers my groot visse se tank my hyt in sy moer gelek op n kol en was toe my dragon se tank tot loadshedding hom gevat het.

Laat weet as iemand hom in Lonehill, Sandton wil kom laai anders gaan hy oor 2 weke na n dump toe. Daar kan moontlik nog headpads, lige en ander goed ook erens rond le, hy het LED ligte ook in.

Dink da is dalk nog 2 klein vistanks ook erens in die garage

Re: Free to good home. Tank/s vir n slang of n ding

Posted: Mon Feb 24, 2025 8:40 pm
by Giepie
Nice kas daardie. As ek plek gehad het, het ek dit gevat.

Ek het 'n albino king snake wat te groot vir sy kas raak, maar ons wil eintlik van die slang onstlae raak, maar sover kry ons dit nie verkoop nie. So ons sit nog met hom.

Free to good home. Tank/s vir n slang of n ding

Posted: Mon Feb 24, 2025 9:20 pm
by Geno
Sieb, my laaitie sou daai groot tank kwaai like vir sy crested geckos. Dink jy man kan hom modify om 'n skuif ruit voor te hê?

Re: Free to good home. Tank/s vir n slang of n ding

Posted: Tue Feb 25, 2025 7:40 am
by Capt. Yoda
Geno wrote: Mon Feb 24, 2025 9:20 pm Sieb, my laaitie sou daai groot tank kwaai like vir sy crested geckos. Dink jy man kan hom modify om 'n skuif ruit voor te hê?
Sal jou n foto neem as die top af is, hy is sterk gebrace bo,
Sonder water in is daar geen druk van binne nie so tegnies sal die 3 kante maklik kan staan al haal jy die hele voorste paneel af met die braces bo

Re: Free to good home. Tank/s vir n slang of n ding

Posted: Tue Feb 25, 2025 8:01 am
by Supacow
Capi is daai tank nie size vir jou mini bully wat oppad is?
Soos ek bullies ken gaan jy n detensie kamer benodig

Re: Free to good home. Tank/s vir n slang of n ding

Posted: Tue Feb 25, 2025 8:25 am
by Capt. Yoda
Supacow wrote: Tue Feb 25, 2025 8:01 am Capi is daai tank nie size vir jou mini bully wat oppad is?
Soos ek bullies ken gaan jy n detensie kamer benodig
++>:

Re: Free to good home. Tank/s vir n slang of n ding

Posted: Tue Feb 25, 2025 1:36 pm
by finch
Screenshot 2025-02-25 133223.png
Foto som my reaksie op toe ek die "free tank" lees...

Re: Free to good home. Tank/s vir n slang of n ding

Posted: Wed Feb 26, 2025 7:43 am
by Toxxyc
finch wrote: Tue Feb 25, 2025 1:36 pm Screenshot 2025-02-25 133223.png

Foto som my reaksie op toe ek die "free tank" lees...
Laat my dink aan die grappie, die twee visse dryf in hulle tank. Die een vra vir die ander een "weet jy hoe om hierdie ding te bestuur?"