Page 1 of 1

GRS BESERK Howa Short Action te koop en Vortex Venom VERKOOP!

Posted: Mon Feb 24, 2025 2:48 pm
by PetrusB
Ek verkoop my GRS Beserk.

Hy het n jaar diens gedoen op een van die Creedmoors.

HOWA SHORT ACTION.

Hy is gebruik, rubber is nog mooi by die grip (Nie snotterig nie) Kolf is so bietjie meer as n jaar oud.

Ek kan die Quick detach gun sling goedjies ook ekstra saam gee. My laaitie begin saam skiet en is n lefty so die GRS werk nie vir hom lekker nie.

R6500 + Courier

Stuur n ou watsuppie vir fotos 072 936 1443

Ek het ook n Vortex venom 5-25x56 MRAD wat in die kas le in sy boks. R9000 + Courier.

Re: GRS BESERK Howa Short Action te koop en Vortex Venom

Posted: Tue Mar 04, 2025 7:17 am
by PetrusB
bump