Page 1 of 1

Hulp: Nuwe kolf vir Brno Mod1 .22lr

Posted: Mon Feb 24, 2025 8:29 am
by henried
Ek gebruik die .22 vir opleiding, vir mense wat die eerstekeer met 'n geweer skiet as deel van die Train to Hunt program.

Dis meestal pa en seun/dogter, so dan sukkle die groot manne bietjie met die kort kolf.

Ek het na baie opsies gekyk, maar dit bly maar duur.

Ek kyk na iets wat verstelbaar kan wees.

Die kolf is maar klein om hom net te verander, en dit lyk of ek kolf sal moet vervang.

Is daar dalk iemand met ander planne?

Re: Hulp: Nuwe kolf vir Brno Mod1 .22lr

Posted: Mon Feb 24, 2025 8:30 am
by henried
...

Re: Hulp: Nuwe kolf vir Brno Mod1 .22lr

Posted: Mon Feb 24, 2025 1:38 pm
by Frederik
Volg sal graag wil sien wat is daar buite om die kolf te verander op my eie Mod. no 1

Re: Hulp: Nuwe kolf vir Brno Mod1 .22lr

Posted: Mon Feb 24, 2025 1:49 pm
by henried
Hierdie is my seun se SAKO, Johan het die bestaande kolf net verander.
Ek het gehoop dit sou moontlik wees met die Brno ook.

Re: Hulp: Nuwe kolf vir Brno Mod1 .22lr

Posted: Mon Feb 24, 2025 1:51 pm
by Frederik
Ja nee ek dink die hout is bietjie min op die no.1 soos hy is.
Maar ek hou nogal wat gedoen is aan die Sako.