Page 1 of 1

Lee 243 dies te koop

Posted: Sat Feb 22, 2025 6:42 am
by 6.5/284Norma
Hallo almal,

Ek het die stel te koop, baie min gebruik en gaan nie meer gebruik met oorskakeling na 6 mm GT toe nie.

Prys R500 plus posgeld.
LEE243.jpg
Dankie

Re: Lee 243 dies te koop

Posted: Fri Feb 28, 2025 10:30 am
by 6.5/284Norma
Bump