Page 1 of 1
AA S510 XF PCP
Posted: Fri Feb 21, 2025 9:51 pm
by Shotaholic
Ek het n AA S510 met .22 en 25 loop met Vortek teleskoop tekoop
Re: AA S[emoji[emoji2390][emoji[emoji2390]391]9[emoji[emoji2390]391]]10 XF PCP
Posted: Sat Feb 22, 2025 8:45 pm
by Blitzzz
As jy fotos en n prys by sit sal dit baie help met jou advertensie. As jy n groepering het gaan dit ook die manne lus maak.
Met watter punte skiet jy nou en op watter afstand kry jy n goeie groepering?
My AA S410 werk baie lekker in die dorpsgebied.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro