Herlaai items te koop.
Posted: Thu Feb 20, 2025 9:50 am
Ek het n paar items te koop. Posgeld ingesluit by prys.
1. RCBS 5-10 skaaltjie. Baie goeie toestand maar het ongelukkig nie meer oorspronklike verpakking nie: R850.00
2. 200 Hornady doppe in .45Colt (long colt). Ongevuur. R1300.00
3. 150 x 45-90(2.4") Starline doppe ongevuur en volgens gewig gesorteer. R1500.00.
Indien jy belangstel in n item antwoord op die groep en stuur jou telefoon nommer na 082 785 6108. Ek sal dan so gou moontlik met jou kontak maak.
Groete
Ferdi Bam