Page 1 of 1

Gesoek - 17 Mach 2 ammunisie

Posted: Wed Feb 19, 2025 3:54 pm
by Lourens
Dag ouens,

Soos die opskrif lui. Ek is redelik ernstig opsoek na .17 Mach 2 ammunisie. Let wel, dis nie dieselfde as 17HMR of 17 Hornet nie.

Indien daar enigsins iets erens is sal dit waarskynlik Hornady of CCI wees. ISS het so 2 jaar gelede per ongeluk n batch Hornady ingebring, maar een klient het als gevat. Twinbore het ook n batch CCI gehad so ruk terug, maar selfde storie.

As iemand weet waar ek kan kry, laat weet asb?

Groete,
Lou

Re: Gesoek - 17 Mach 2 ammunisie

Posted: Wed Feb 19, 2025 4:13 pm
by Capt. Yoda
Wou nou net se enigste plek waar ek 17HMR onlangs kon kry was Twinbore maar jyt daai kla gecover. Verkoop Nic Yale nog ammo?