Page 1 of 1

Man Magnum

Posted: Sun Feb 16, 2025 5:57 pm
by seekoegat
Sal iemand dalk belangstel in Man Magnum tydskifte van 1987 tot 2010 in binders. Kan hulle verniet kry moet net self reël om by jou te kry. Ek is naby Oudtshoorn maar gaan ook gereeld op Bloemfontein toe as dit sal help.

Re: Man Magnum

Posted: Sun Feb 16, 2025 6:41 pm
by Mellies
Ek sal hulle vat.

Baie dankie.

Met n vleisie…

Re: Man Magnum

Posted: Mon Feb 17, 2025 6:26 am
by junglejulian
Ek staan ook asb in die ry