Nikon Monarch 3 (1-4x20)
Posted: Sun Feb 09, 2025 7:45 pm
Dagsê manne,
Ek het die Nikon op my AR15 gehad, het toe besluit om vir Eotech EXPS by een van die manne op die groep aan te skaf.
Die scope lyk regtig mooi, boks, boekies, lappie als kom saam.
Ek gooi ook die Vector mount saam die scope.
Ek soek graag R4500.
07z z90zz99

Sent from my iPhone using Tapatalk