Verkoop
Posted: Fri Feb 07, 2025 12:48 pm
Evo 5.7kVA LiFePO4 battery on gebruik. Ek het die battery gekoop vir my sonkrag stelsel, maar ek het 'n fout gemaak. Die battery is vir 'n 48V stelsel en my stelsel is 52V so ek sit met die wit olifant in die motorhuis.
Nuut is hul R26999.
Ek heg fotos van die data skerm aan.
LCD Screen protect is nog op die battery.
Die Battery het nog geen siklus geloop nie. R10k
Verkoop
Nuut is hul R26999.
Ek heg fotos van die data skerm aan.
LCD Screen protect is nog op die battery.
Die Battery het nog geen siklus geloop nie. R10k
Verkoop