Page 1 of 1

Wapens te koop

Posted: Thu Feb 06, 2025 12:31 pm
by shanenel
Middag manne ek maak kluis skoon


7x57 Brno zkk600 Het n smokingguns sintetiese kolf
op. Stel 30 mm warne ringe ingesluit.50 nuwe norma doppe en omtrent 100 ppu doppe once fired met redding die stel. R12000.


Wapen kan ingeboek word by wapen handelaar in Upington tot lisensies bekom is natuurlik vir koper se rekening.
Ek wil fotos laai maar dit sukkel maar.Stuur my n wattsapp dan stuur ek fotos of as iemand kan help met fotos laai.
Shane 0725168286

Re: Wapens te koop

Posted: Mon Feb 10, 2025 8:23 am
by Bushwack
WhatsApp gestuur

Re: Wapens te koop

Posted: Tue Jul 29, 2025 11:14 am
by shanenel
Wapen weer beskikbaar die voorlopige koper kry nie liksens nie