Page 1 of 1

Peregrine VRG-3 koele. .308 180gr

Posted: Thu Feb 06, 2025 8:52 am
by Louis Kriel
Vol boks ongebruik. R600 postnet ingesluit. Oop vir enige billike aanbod maar dan betaal jy self posgeld.
06031515ses3

Re: Peregrine VRG-3 koele. .308 180gr

Posted: Thu Mar 27, 2025 4:01 pm
by Louis Kriel
Ek ken nie Pegerine koele nie. Is dit gemors? Hoekom stel niemand belang nie self teen halfprys? Whatsapp my vir n "amper verniet" deal.

Re: Peregrine VRG-3 koele. .308 180gr

Posted: Thu Mar 27, 2025 9:00 pm
by Fanta300
Naand Louis. Hoeveel in die boks?

Re: Peregrine VRG-3 koele. .308 180gr

Posted: Fri Mar 28, 2025 1:24 pm
by Louis Kriel
50 Fanta

Re: Peregrine VRG-3 koele. .308 180gr

Posted: Sat Mar 29, 2025 8:00 pm
by Cobus Wessels
Louis Kriel wrote:Ek ken nie Pegerine koele nie. Is dit gemors? Hoekom stel niemand belang nie self teen halfprys? Whatsapp my vir n "amper verniet" deal.
Uitstekende bosveld koeƫls (VRG3). Sal 'n dodelike 300win rondte maak.

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk


Re: Peregrine VRG-3 koele. .308 180gr

Posted: Mon Mar 31, 2025 6:08 pm
by Giepie
Peregrine VRG's is baie goed, maar ek gebruik die 165gr in my 30-06. My seun het met groot sukses 180gr VRG's gebruik in sy 30-06, maar het ook oorgeskakel na 165gr. In 300WM sal dit mooi werk, ook in die vinniger .30 kalibers.

Re: Peregrine VRG-3 koele. .308 180gr

Posted: Tue Apr 01, 2025 11:50 am
by Louis Kriel
Verniet weggegee. Ontvanger het net die posgeld betaal.

Re: Peregrine VRG-3 koele. .308 180gr

Posted: Tue Apr 01, 2025 12:07 pm
by Supacow
As hy hulle terugstuur dan weet ons NIEMAND wil hulle skiet ;)