Page 1 of 1

7mm koeele te koop

Posted: Sat Feb 01, 2025 11:53 pm
by Pappabeer
R900 n boksie.

Pudo vir koper

Hornady 139gr Sp x100
Speer 160gr Spitser x100

Dewald 0829052620

Re: 7mm koeele te koop

Posted: Sun Feb 02, 2025 10:00 pm
by Pappabeer
Die oom sê hy is oop vir offers. R700 n boksie

Re: 7mm koeele te koop

Posted: Thu Feb 06, 2025 6:55 pm
by Glocked
Het iemand nie vir my 'n mooi 7x57 nie ? Dis so lekker om iets by Pappabeer te koop, en soek net 'n verskoning om weer iets by hom te kan koop man ! 😁

Re: [emoji2[emoji2391]9[emoji2[emoji2391]9[emoji2391]]]mm koeele te koop

Posted: Thu Feb 06, 2025 8:49 pm
by Ding
Koop solank sy koele. Kan later die roer koop


Sent from my iPhone using Tapatalk