300WM te Koop
Posted: Mon Jan 27, 2025 9:39 pm
Goeie naand Manne
Ek sit my 300WM in die mark. Rede vir verkoop is dat ek hierdie geweer laat bou het vir Lang afstand skiet. Ek kry doodeenvoudig nie tyd daarvoor nie.
Sabatti Rover Tactical aksie en kolf.
Walther Medium Palma Loop 28" 1:10
Warrior 5 port Brake
Trueworx rail 20MOA
Devcon bedding.
100x Lapua doppe
Hierdie geweer is werklik besonders akkuraat. Minder as 200x skote geskiet. Lading ontwikkel met 208 Eld M teen 2850fps.
Prys R20 000
Kontak my per Watsap vir Fotos: 066 twee 6 vier 2 nege11