Page 1 of 1

Teleskope TE KOOP

Posted: Mon Jan 27, 2025 4:31 pm
by Vissie
Middag,

Ek het die volgende twee teleskope te koop:

1. ***VERKOOP ***Vortex Viper PST GenII 5-25x50 (Mrad/FFP) EBR-2C Kruishaar.

2. Nightforce SHV 3 -10x42. Soos nuut. R15 000.00

Onderhandelbaar.

Groete,
Vissie
nul8drie 64ag 6ii8drie

Re: Teleskope TE KOOP

Posted: Tue Jan 28, 2025 10:02 am
by Klein Karoo
Vissie ek kontak jou privaat vir die Vortex👍

Re: Teleskope TE KOOP

Posted: Tue Jan 28, 2025 5:44 pm
by Monster
Hi Vissie
Watter model en kruishaar het die Nightforce?