Lyman case prep express Te Koop
Posted: Sun Jan 26, 2025 3:41 pm
Hallo almal,
Ek het die een om te gaan.
Kom saam met oorspronlike borsels vir verskeie kalibers.
Klein en groot primer pocket cleaner en reamer.
Oorspronklike skoonmaak kwassie.
Binne en buite nek chamfers.
Nuut nou naby aan R6000
My prys R4500 plus posgeld.