Page 1 of 1

Online winkels

Posted: Fri Jan 24, 2025 5:52 am
by 6.5/284Norma
Hallo almal,

Het iemand enie ondervinding met KarooOutdoor.com en 360arms?

Ek wil item by een van hulle koop maar weet nooit hoe "legit" die online plekke is nie.

Enige inligting sal waardeer word.

Dankie.

Re: Online winkels

Posted: Fri Jan 24, 2025 7:07 am
by rustiek
Ek het al twee keer by KarooOutdoor gekoop en beide kere goeie en vinnige diens ontvang.

Sent from my SM-A336E using Tapatalk


Re: Online winkels

Posted: Fri Jan 24, 2025 7:36 am
by pwdejager
Altwee is baie betroubaar