Page 1 of 1

Te koop RWS en PMP Doppe - 9.3x62

Posted: Thu Jan 23, 2025 8:34 pm
by Ding
Naand,

Twee stelle doppe 9.3 doppe

85 RWS doppe. 7 fabrieksammunisie wat ek uitgeskiet het. Die res blykbaar eenmaal geskiet deur vorige eienaar en primers verwyder. R800 plus posgeld. Groen houer uitgesluit.
Image
Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Te koop [emoji[emoji[emoji[emoji638][emoji639][emoji[emoji6[emoji640][emoji638]][emoji640][emoji6[emoji640][emoji637

Posted: Thu Jan 23, 2025 8:43 pm
by Ding
Tweede lot. 99 PMP fabrieksammunisie wat uitgeskiet is met so 20 ekstra wat al herlaai is. R1,000 plus posgeld.
Image
Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Te koop RWS en PMP Doppe

Posted: Thu Apr 10, 2025 6:47 pm
by Ding
Enige belangstelling teen laer prys?


Sent from my iPhone using Tapatalk