Aantoon van verkoop
Posted: Wed Jan 22, 2025 4:29 pm
Ons as moderators lees nie alle advertensies nie. Baie verkopers plaas 'n verkoop nota in die gesprek as die laaste kennisgewing. Ons soek dat die eerste opskrif van die plasing gewysig word om ons te vertel dat dit na die argiewe oorgeplaas moet word. VERKOOP/SOLD is die wagwoord.
U word mooi gevra om dit asse XXXXXX blief te doen.
U word mooi gevra om dit asse XXXXXX blief te doen.