Page 1 of 1

Waardasie CZ527 Carbine 7.62x39

Posted: Tue Jan 21, 2025 2:15 pm
by Schalk van Wyk
Goeie middag.

Wat sal so geweertjie werd wees? Baie mooi en net 50skote deur die loop.

Groete.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Waardasie CZ527 Carbine 7.62x39

Posted: Tue Jan 21, 2025 3:09 pm
by Ds J
As ek reg onthou het hulle onlangs verkoop vir R18 000 - R21 000.

Ek skat hy was aangekoop vir R12 000 - R16 000.

Verkoop vir R11 000 - R16 000?

Re: Waardasie CZ527 Carbine 7.62x39

Posted: Tue Jan 21, 2025 3:11 pm
by Schalk van Wyk
Ds J wrote:As ek reg onthou het hulle onlangs verkoop vir R18 000 - R21 000.

Ek skat hy was aangekoop vir R12 000 - R16 000.

Verkoop vir R11 000 - R16 000?
Dankie!


Sent from my iPhone using Tapatalk