Page 1 of 1

Jagter - Offisiële Trailer

Posted: Tue Jan 21, 2025 12:00 pm
by henried
"JAGTER is ’n opwindende nuwe Afrikaanse realiteits program wat 12 jagters na die voorpunt van etiese jag, wapenvaardigheid en sosiale strategie neem."

Wenner prysgeld is R500 000*

https://www.youtube.com/watch?v=SyfycYA999Y



Re: Jagter - Offisiële Trailer

Posted: Thu Mar 20, 2025 6:33 am
by Vlakvark Soldaat
Ek wag nog vir my oproep... hahaha

Re: Jagter - Offisiële Trailer

Posted: Thu Mar 20, 2025 11:19 am
by Ratel
Ek nomineer vir Oom Martiens.

Re: Jagter - Offisiële Trailer

Posted: Thu Mar 20, 2025 12:39 pm
by Geno
Oom Pine vir die wen!

Re: Jagter - Offisiële Trailer

Posted: Thu Mar 20, 2025 8:15 pm
by Koos Barnard
Oom Pine sal loshande wen!!