Page 1 of 1

Arken 34mm Low Ringe

Posted: Fri Jan 17, 2025 4:36 pm
by snymanabrie
VERKOOP

Arken 34mm Low Halo ringe
Baie goeie toestand soos per fotos.

R1000.00 incl Pudo

Abrie Snyman
060 970 4491

Re: Arken 34mm Low Ringe

Posted: Sun Jan 19, 2025 12:50 pm
by Tollie.Marx
Yes Abrie
Onder op die ringe staan n hoogte en as dit 0.92" wys sal ek dit vat.

Sent from my SM-A205F using Tapatalk