Rhodesian ridgeback hondjies te koop.
Posted: Thu Jan 16, 2025 10:16 am
More manne.
Soos die opskrif lees is daar 4 hondjies nog beskikbaar in Nelspruit, ek het self een van die teler se honde (2jaar) en hulle is fantastiese brakke. Mooi groot en baie beskermend teenoor die gesin. Skakel gerus vir Sarie 0829007710 sou julle belang stel. Sy sal ook fotos stuur. Hondjies is 28 Oktober gebore en daar is twee reentjies en twee tefies een reen is n " liver nose" . Die eerste foto is van my Hond ZULU wat ek ook by hulle gekoop het hy word Maart 2.
Prys is R3000 klaar ontwurm en gespuit
Groete
Vossie