Page 1 of 1

Aantal dinge te koop.

Posted: Mon Jan 13, 2025 1:12 pm
by 6.5/284Norma
Hallo almal,

Hierdie het geen werk nie en moet gaan.
Maak offer as jy belangstel.

Lynx 30 mm stud ringe en basis
30mmlynx.jpg
30m lae ringe
30mmrings.jpg
30mm lae ringe
30mmWarne.jpg

Re: Aantal dinge te koop.

Posted: Mon Jan 13, 2025 1:15 pm
by 6.5/284Norma
30mm wheeler anti cant VERKOOP
Wheeler.jpg

Re: Aantal dinge te koop.

Posted: Mon Jan 13, 2025 2:01 pm
by JohanvB
Pm gestuur oor die Wheeler Anti cant

Re: Aantal dinge te koop.

Posted: Fri Jan 17, 2025 7:15 am
by 6.5/284Norma
Bump

Re: Aantal dinge te koop.

Posted: Sun Jan 26, 2025 6:33 pm
by 6.5/284Norma
Bump

Re: Aantal dinge te koop.

Posted: Mon Jan 27, 2025 11:18 pm
by BBCT
Watter basis is op daai Lynx 30mm ringe?

Re: Aantal dinge te koop.

Posted: Tue Jan 28, 2025 6:47 pm
by 6.5/284Norma
BBCT wrote: Mon Jan 27, 2025 11:18 pm Watter basis is op daai Lynx 30mm ringe?
Lynx basis

Re: Aantal dinge te koop.

Posted: Tue Jan 28, 2025 9:32 pm
by BBCT
6.5/284Norma wrote: Tue Jan 28, 2025 6:47 pm
BBCT wrote: Mon Jan 27, 2025 11:18 pm Watter basis is op daai Lynx 30mm ringe?
Lynx basis
Nee man! Op watter geweer sal hulle pas? CZ/Brno? Mauser? Howa?

Re: Aantal dinge te koop.

Posted: Wed Jan 29, 2025 7:04 am
by 6.5/284Norma
BBCT wrote: Tue Jan 28, 2025 9:32 pm
6.5/284Norma wrote: Tue Jan 28, 2025 6:47 pm
BBCT wrote: Mon Jan 27, 2025 11:18 pm Watter basis is op daai Lynx 30mm ringe?
Lynx basis
Nee man! Op watter geweer sal hulle pas? CZ/Brno? Mauser? Howa?
Howa

Re: Aantal dinge te koop.

Posted: Wed Jan 29, 2025 8:40 am
by Toxxyc
BBCT wrote: Tue Jan 28, 2025 9:32 pm Nee man!
;D ;D ;D :laugh: :laugh: