Page 1 of 1

Daisy 840 BB gun

Posted: Sun Jan 05, 2025 3:10 pm
by OomKaspaas
Daisy mod 840 single pump pneumatic air rifle, BB repeater or single 4.5 mm pellet. Very good quality air rifle, very usefull for training kids.

Spesiale prys vir Jaracal lede - R650

Re: Daisy 840 BB gun

Posted: Thu Jan 09, 2025 9:01 am
by Joe Kotze
Goeie more,
my lightie van 7 jaar verjaar in Maart. Goeie presentjie vir hom. Kan ek asb jou nr kry dat ek jou 'n lui kan gee. Jy kan my pm ook. Sal pm dop hou aangesien ek dit soms mis.

Groete

Re: Daisy 840 BB gun

Posted: Thu Jan 09, 2025 8:29 pm
by OomKaspaas
Joe Kotze wrote: Thu Jan 09, 2025 9:01 am Goeie more,
my lightie van 7 jaar verjaar in Maart. Goeie presentjie vir hom. Kan ek asb jou nr kry dat ek jou 'n lui kan gee. Jy kan my pm ook. Sal pm dop hou aangesien ek dit soms mis.

Groete
Dankie! Daar is iemand wat eerste opsie het, as dit deurval laat weet ek jou?

Re: Daisy 840 BB gun

Posted: Tue Jan 21, 2025 11:00 am
by Joe Kotze
Geweertjie toe verkoop?

Re: Daisy 840 BB gun

Posted: Wed Jan 22, 2025 10:44 pm
by OomKaspaas
Yes verkoop