Page 1 of 1

Items te koop

Posted: Fri Jan 03, 2025 1:03 pm
by Skier
Middag manne,

Ek bied graag die volgende items te koop aan, noem dit afskaal, oftewel kas-skoonmaak (koerierkoste vir koper):

Teleskope:
Meopta Meopro 3-9x42, matt, Z-Plex, 1" - nuut, ongebruik in boks. R5000
Meopta Meopro 6-18x50, matt, BDC, 1" - nuut, ongebruik in boks. R7000
Leupold Vari XII 3-9x40, gloss, Fine reticle, 1" - min gebruik, baie goeie kondisie. R2500
Karl Kahles Helia S 4x32, gloss, staal buis, German reticle, 26 mm - opties uitstekend, goeie kondisie, ringmerkie hier en daar. R2500

Koeëls:
Nosler 95 gr Ballistic Tip Hunting 6mm/.243" Spitzer (1x50 boks) R500
Nosler 140 gr Ballistic Tip Hunting 7mm/.284" Spitzer (1x50 boks) R500
Nosler 140 gr E-Tip 7mm/.284" Spitzer (1x50 boks) R500
Claw 140 gr Open Tip 7mm/.284" (1x50 boks) R300

Matryse (dies):
Lee Collet Dies 7x57 Mauser - nuut, ongebruik. R500

Doppe:
Bertram Unprimed Brass .450/400 3" NE (1x20 boks) - ongebruik. R1250

Toebehore:
Pachmayr Decelerator Slip-On skokrubber, large - nuut, ongebruik. R300

WhatsApp my op 082drie2vyf4517 indien daar belangstelling is.

Dankie, groete

Re: Items te koop

Posted: Fri Jan 03, 2025 2:23 pm
by Mellies
Mirrag Skier,

Ek sal die 95 en 140gr BTs vat asb.

Baie dankie.

Met n vleisie…

Re: Items te koop

Posted: Fri Jan 03, 2025 4:04 pm
by JAGTERSREG-JRM
Dagse is die Leupold nog beskikbaar?

Re: Items te koop

Posted: Fri Jan 03, 2025 4:05 pm
by JAGTERSREG-JRM
Dagse is die Leupold nog beskikbaar?

Re: Items te koop

Posted: Fri Jan 03, 2025 5:42 pm
by Capt. Yoda
Jis lekker pryse.